Ons is opgewonde om die pop-up/op kerk geleenthede af te skop na die vakansie.
Kom geniet ‘n koffie en ontbyt saam met jou vriende en luister na ons geestelike boodskap en lofprysing. Daar is ook ‘n kinder boodskap en aktiwiteite (op dieselfde tyd) vir die kinders.
Die afgelope pop-up kerke was meer as wat ons voor kon vra