Verkondiging

Pop Up

'n Bediening vir soekendes en persone wat hulself tuis vind buite die strukture van die institusionele kerk. Hierdie bediening word gewoonlik aangebied by 'n verskeidenheid van restaurante in die Ooste van Pretoria.

Inpas

'n Erediens vir persone wat hulself tuis vind in die Reformatoriese spirtualiteit. Hierdie erediens vind in die kerkgebou plaas.

Oordenkings

Daaglikse oordenings via die gemeete se sociale media kanale.

Klein Groepe

Manne Moet

 

Gebedsgroep vir Mans

20 Up

 

Omgee- & Bybelstudie groep vir persone in hulle 20’s en vroeë 30’s

Sprezzatura

Omgee- & Bybelstudie groep vir persone met kinders in die skool.

Koinonitis

Omgee- & Bybelstudiegroep vir persone met kinders wat op die punt is om (of alreeds) die huis te verlaat.

Seniorklub

Omgeegroep vir bejaardes.

Manne vir Jesus

Omgee- & Bybelstudiegroep vir mans.

Tabithas

Omgee- & Diensgroep vir vroue.

UFO Byeenkoms

 

Omgee- & Bybelstudiegroep vir persone met ‘n voorliefde vir brei-, hekel- of naaldwerk.

Delwers

Omgee- & Bybelstudiegroep vir persone met die behoefte om dieper te delf in die Bybel.

Materiële Nood

 

‘n Omgee- & Diensgroep vir persone met ‘n passie vir barmhartigheidswerk.

Oefengroep

 

Belangegroep vir persone met ‘n liefde vir oefening.

Loafers

 

Belangegroep vir persone met ‘n liefde vir kamp.