Skip to content
  • Tuis
  • Ons Span
  • Dienste
    • Pop-Up
    • Inpas Diens
  • Kalender
  • Gemeente Nuus
  • Kontak Ons
Donasie
Donasie
  • Tuis
  • Ons Span
  • Dienste
    • Pop-Up
    • Inpas Diens
  • Kalender
  • Gemeente Nuus
  • Kontak Ons

Ons dienste

Sondag dienstye:

8:30 - Inpas diens
'n Tradisionele Hervormde diens.
Daar is ook elke Sondag kinder en kleuterkerk tydens die diens.

Pop-Up - 4 keer per maand
'n Moderne geleentheid wat fokus op die mense van vandag.
Kom geniet 'n koffie en ontbyt saam met jou familie en vriende en luister na ons geestelike boodskap en moderne lofprysing.
Ons maak gebruik van verskillende restaurante en plekke om die geleenthede by aan te bied.

  • Tuis
  • Ons Span
  • Dienste
  • Kalender
  • Gemeente Nuus
  • Kontak Ons

Copyright © 2022