SONDAE OGGENDE om 10:00
Informele diens
'n Moderne baadjie vir die bekende Hervormde diens waar ons fokus op moderne metodes om die boodskap oor te dra aan alle porture. Ons fokus tydens die diens op moderne lofprysing en maak gebruik van verskillende kunstenaars en instrumente.
Daar is ook elke Sondag kinder en kleuterkerk tydens die diens.