dieKerk
  • Tuis
  • Ons Span
  • Dienste
    • Tradisionele diens
    • Informele diens
    • NOVA diens
    • POP-UP
    • Kinder en Kleuter diens
    • Video Boodskappe
  • Kontak
  • Springmielie-effek
Ons het tans drie dienste per Sondag:

8:30 - Tradisionele diens
'n Tradisionele Hervormde diens.
Daar is ook elke Sondag kinder en kleuterkerk tydens die diens.

10:00 - Informele diens
'n Moderne baadjie vir die bekende Hervormde diens waar ons fokus op moderne metodes om die boodskap oor te dra aan alle porture. Ons fokus tydens die diens op moderne lofprysing en maak gebruik van verskillende kunstenaars en instrumente.
Daar is ook elke Sondag kinder en kleuterkerk tydens die diens.

18:00 - Nova diens
'n Diens wat fokus op die jeug en studente van vandag. Ons maak gereeld gebruik van sprekers en kunstenaars wat oor relevante onderwerpe kom praat.

Pop-Up - 2 keer per maand
'n Moderne geleentheid wat fokus op die mense van vandag.
Kom geniet 'n koffie en ontbyt saam met jou familie en vriende en luister na ons geestelike boodskap en moderne lofprysing.
Daar is ook 'n kinder  boodskap en aktiwiteite (op dieselfde tyd) vir die kinders.
 
Ons maak gebruik van verskillende restaurante en plekke om die geleenthede by aan te bied.

​

Tuis     Dienste     ONS SPAN   KONTAK

Proudly powered by P . ET . R
  • Tuis
  • Ons Span
  • Dienste
    • Tradisionele diens
    • Informele diens
    • NOVA diens
    • POP-UP
    • Kinder en Kleuter diens
    • Video Boodskappe
  • Kontak
  • Springmielie-effek